Spathiphyllum ‘Sensation’ is ’n welige diepgroen skoonheid wat op sy eie as fokusplant of saam met ander huisplante gebruik kan word. Dit groei in min of matige lig en vra net een keer per week water in die somer; minder gereeld in die winter. Vee sy blare af sodat dit mooi bly en sy suiweringswerk beter kan verrig.

KONTAK lvgplant.co.za