Dit het goeie, gefiltreerde lig en gemiddelde tot hoë humiditeit nodig; sit die pot op ’n piering water met klippies daarin om die water te gelei. Die grond kan maar effens uitdroog voor dit weer water moet kry. Vee die blare met ’n klam spons af om dit skoon te hou. Plant een keer per jaar in die lente oor totdat die plant volwasse is, en werk daarna net vars potgrond by. Snoei die takke of blare liggies terug tot waar dit uit die stam groei om te keer dat die plant te groot word.

KONTAK plantimex.co.za