Strawberry ‘Delizz’ is ’n dekoratiewe aarbei-stoepplant met groot pienk blomme en ’n ryk oes soet vrugte, selfs in die somerhitte. Dié plante groei maklik en kompak, wat dit ideaal maak vir houers en hangmandjies.

Maak in warm weer daagliks nat en voed twee keer ’n maand met vloeibare bemesting, veral as jy meer vrugte en blomme wil aanmoedig.

Strawberry ‘Delizz’ vaar die beste in ’n plek wat oggendson en middagskadu kry.

KONTAK ballstraathof.co.za