Die plant is ’n nuttige opsie vir moeilike, droë kolle. Dis perfek as ’n vuller, in ’n rotstuin of as grondbedekker in ligte skadu of in die son. Die stele skiet maklik wortel, of jy kan nuwe plante maak van steggies.