book-icon Uitgawe Julie 2020

Beplan jou somertuin in die winter

akkreditasie

Begin die einde van die maand deur saad vir somergewasse in warm, beheerde toestande binnenshuis in bakke of potte te saai. Jou saailinge sal teen die einde van September gereed wees vir uitplant.

Spruitkool

• Maak plante vroegdag nat sodat dit voor sononder kan droog word. Groente in potte moet een of twee keer per week water kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees