book-icon Uitgawe Mei l Junie 2021

Blaas lewe in jou binneruimtes, want die winter is op pad!

akkreditasie

Al raak dit nou kouer, hoef jy jou nie oor die seisoen te bekommer as jy jou huis binne wil verfraai nie. Die varings hieronder sal enige vaal hoekie ophelder:

1 Phlebodium aureum Hierdie varing het ’n vars woudgevoel met besonderse blougroen blare. Hulle geniet klam grond en vaar goed in min lig.

Microsorum diversifolium is perfek vir hangmandjies en kanttafels waaroor sy blare kan uitsprei. As jy dié varing na willekeur laat groei, sal dit welige diepgroen blaarstele uitstuur wat ’n tekstuurryke verskeidenheid vorms kan aanneem. Dit gee die plant ’n treffende rankwyse en maak dit ’n unieke potplant. Dié varing vra min aandag en is geskik vir so te sê alle ligtoestande.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Desember 2022 | Januarie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees