book-icon Uitgawe November l Desember 2020

Kweek jou eie groente in potte

akkreditasie
 ‘Easy Pick Gold’-murgpampoentjie
‘Easy Pick Gold’-murgpampoentjie

Tamaties, eiervrug, skorsies, soet- en brandrissies is te kry in kompakte, selfs dwerg-kultivars. Blaargroente, stamboontjies, beet en selfs babawortels groei net so maklik in houers.

• Daar’s verskeie babatamaties wat jy in potte kan kweek, maar probeer gerus iets anders, soos die stewige dog kompakte ‘Megabite’-stamtamatie wat groot, vlesige tamaties dra. Die vrug ontwikkel naby die stam en die plant hoef nie gestut of vasgebind te word nie.

• ‘Patio Baby’ is ’n dwerg-eiervrug (60 cm hoog) wat 20 tot 25 vrugte per plant lewer. Die vruggies van 5–7 cm het glad nie die bitterheid van groter vrugte nie. ‘Hansel’ en ‘Gretel’ dra trosse langwerpige swart en wit vrugte (onderskeidelik) aan bosagtige plante wat 90 cm hoog groei, gewoonlik sonder ondersteuning. Die plante het minstens ses uur son elke dag nodig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees