Die kleingoed sal dit geniet om kraakvars radyse soos ‘Sparkler’, wat binne 20 dae gereed is, te pluk en te proe. Saai dit dig opmekaar in komposryke grond of in ’n houer. Maak gereeld nat – radyse moet vinnig groei om rond en sappig te wees.
‘Salad Mixed’
Foto Life is a Garden