book-icon Uitgawe Januarie 2020

Tuintake vir Januarie: Dink vars in 2020!

akkreditasie

Skets Jade Cupido

Tuinmaak-modes vir 2020 is ’n voortsetting van vorige jare s’n – ons versterk ons band met die natuur, skep habitatte vir wilde diere en vernuwe die grond.

Die kring-ekonomie, ’n groot neiging vir 2020, verwys na die vermindering van vermorsing en die beste benutting van hulpbronne deur te hergebruik, verminder en herwin. Hoe kan jy die kring­-ekonomie in jou huislike omgewing inkorporeer?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees