Die rooskenner Ludwig Taschner praat in dié video-tutoriaal oor plaagbeheer vir jou rose. Hy beveel die produkte aan wat hy vertrou, en dan kan jy sien hoe om jou rose te besproei.

Let wel: Die video is 1 minuut lank en kan dalk baie van jou data gebruik. Onthou om die klank aan te skakel sodat jy na Ludwig se raad kan luister.

Kyk hier:

https://www.youtube.com/watch?v=frX9NBUateQ&feature=youtu.be