Foto’s Verskaf
Met inheemse plante in jou tuin skep jy nie net ’n gunstige habitat vir plaaslike dierelewe nie, maar vermeerder jy ook ons endemiese plantspesies wat ernstig deur verstedeliking en ontbossing bedreig word. Volg dié wenke en verhoog jou tuin se diversiteit:
ROOFDIERE TOT JOU REDDING