Marishall Theron van Vredendal skryf Ek het hierdie plante in my tuin sien opkom. Wat is dit?
JJ antwoord Ongelukkig is al twee van hulle onkruid; trek dit met die hand uit.
Daan de Waal van Pretoria skryf Wat kan ek gebruik om uintjies in my blombeddings uit te roei?