Tuis Werf is ons gewilde spesiale uitgawe wat fokus op alles wat mooi is rondom jou huis.

Vooraf

1 Slim mooimaakplanne vir buite

2 Lieflike ingange wat jou binnenooi

Tuin toe

3 ’n Stukkie bos in die stad

4 Leer en probeer: Lesers neem hul tuin onder hande

5 Rankplante: Vinnige groeiers om mure te bedek

6 Lesers wys: Maak só as jy gras uithaal

7 'n Watertenk wat perfek inskakel: Ses lesers wys hoe

8 Pragtige stoepe vir buitekuiers

Bekleding vir elke werf

Tuinkalender: 

8 Take vir die somer

Doendinge vir herfs en lente

10 Kom winter moet jy snoei

11 Mooiste rose: Take vir elke maand

Reggeruk

12 Pa en seuns bou 'n superdek

13 ’n Plaas in die stad

Kos

14 Tamatiesous

15 Tamatie-en-gemmerblatjang

16 Oondgedroogde tamaties in olyfolie

17 Heel gepreserveerde tamaties

18 Soetrissiesous

19 Ingelegde jalapeño-rissies

Doen dit self

20 Naweekprojekte vir jou tuin