book-icon Uitgawe Augustus 2018

Kies die beste boom vir jou tuin

akkreditasie

Foto’s Deryck van Steenderen, Kosie Jansen van Rensburg, Francois Oberholster en Alice Notten van Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin

Bome verskaf lieflike skaduwee en groenigheid en kan maklik ’n treffende fokuspunt vorm. Boonop is hulle goed vir die omgewing! Het jy geweet ’n volwasse boom neem genoeg koolstof op en stel genoeg suurstof vry om twee mense aan die lewe te hou?

Maar bome het ’n lang leeftyd. Daarom is dit belangrik om die regte een vir die regte plek te kies as jy wil verhoed dat die volgende geslag probleme optel. Volgens Pietman Diener, tuinboukundige van Stellenbosch, is grootte nie so ’n eenvoudige saak nie. “’n Boom wat in een tuin tot mediumgroot sal groei, kan in ’n ander tuin weer redelik groot word,” verduidelik hy. “Dit hang alles af van die klimaat, elemente soos die wind, die grondsoort en hoeveel water dit kry.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees