By Tuis en Home is ons passievol oor tuinmaak, voedsame kos en selfdoen! Sluit aan by ons en Sought After Seedlings (die Suid-Afrikaanse verspreiders van Franchi Sementi-saad) vir ’n reeks tuinmaak-kursusse. Die eerste een is die Organic Vegetable Growing Course (Elementary).  

HOOGTEPUNTE IN DIE KURSUS

  • Bemeester jou grond: 17 noodsaaklike voedingstowwe en hoe dit werk
  • Kweekwenke vir ’n waterskaarste
  • Kompos
  • Wisselbou
  • Deklae gooi
  • Metgeselplante
  • Hoe om jou saad te plant en te laat ontkiem
  • Beplan jou organiese groentetuin só
  • Leer hoe om jou eie Plant Serum te maak om gesonde plantegroei aan te moedig en immuniteit te bou

Besonderhede

WAAR Inner City Farm, Sandown, Sandton
WANNEER Sondag, 16 September 2018
TYD 8:30–16:30
KOSTE R1 650 per persoon (dit sluit die nuutste uitgawe van Tuis of Home, tee, koffie, ’n ligte middagete en geskenksak in); plek is beperk tot 20 mense

Moenie ons volgende sessies misloop nie:

Organic Vegetable Growing Course: Elementary
WAAR Inner City Farm, Sandown, Sandton
WANNEER Sondag, 28 Oktober
KOSTE R1 650

Organic Vegetable Growing Course: Advanced
WAAR Inner City Farm, Sandown, Sandton
WANNEER Sondag, 11 November 
KOSTE R1 950

How to Start an Organic Vegetable Garden
WAAR The Herb Farm, Blue Hills, Midrand
WANNEER Woensdag, 10 Oktober  
KOSTE R420 (1,5–2 uur)

How to Make your Own Organic Pesticides
WAAR The Herb Farm, Blue Hills, Midrand
WANNEER Woensdag, 24 Oktober
KOSTE R420 (1,5–2 uur)