book-icon Uitgawe April 2021

Só red jy jou grasperk

akkreditasie

Marianne Strydom van Klerksdorp skryf Wat kan ek gebruik om van die kakie-dubbeltjie op my kikoejoe-grasperk ontslae te raak? Dit groei so geil en dik dat dit eenvoudig nie help om hulle met wortel en al te probeer uitspit nie. 

JJ antwoord Dien ’n mengsel van Versus en Lawntyl toe, maar eers nadat jy jou grasperk met 7:1:3 bemes het om seker te maak dit herstel ná die behandeling. Versus dood enige onkruid waarmee dit in aanraking kom, terwyl Lawntyl enige saad wat ontkiem, sal laat vrek. Indien nodig kan jy ná twee weke weer Versus alleen toedien. Lawntyl werk vir sowat 3–6 maande; moet dit nie te sterk aanmaak nie en volg die aanwysings noukeurig, anders kan jou gras vergeel en sukkel om te herstel.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees