Terug op die mark!

Neutrog Bounce Back-bemesting (10kg) R140, ysterwarewinkels en tuinsentrums

Ligte vir buite-kuiers (8,6m) R849, MON Exteriors

Sixth Floor Corfu- geweefde buitemat (1600 x 2300mm) R1599, superbalist.com

1 Biodyne’s SmellAway Greywater Septic Tank-reukverdrywer vir gryswater (1 liter) R115, ysterwarewinkels en tuinsentrums

2 Voëlvoerder R199,99, MRP Home

3 Boxy Bird Boxvoëlvoerder R1590, knus.co

Chronos-swamdoder vir roossiektes (100ml) R139, ysterwarewinkels en tuinsentrums

Muurmonteerbare planthouer R259,99, MRP Home

Sixth Floor-buitekussing (60 x 60cm) R499, superbalist.com

Jobe-vullisdrom op wiele (240 liter) R895, Builders

Millenniumgeutbesem R110, Builders