1 Ryobi- elektriese snoeier, 500W (51 cm) R1 299, Game

2 Groot geweefde mandjie R299,99, Mr Price Home

3 Garden Master-kweekhuisie (1 430 x 1 430 x 1 950 mm) R1 700, Builders

4 Growbag-planthanger (3,2 liter) R200, Faithful to Nature 

1 Marltons-tuinvoëlsaad (2 kg) R54,99, Game

2 Sementvoëlbadjie (26 cm) R229,99, Mr Price Home

3 Pienk Garden Master-tuinslang (2 m) R230, Builders

4 R.a.w-opvoutafel van beuke-laaghout met ysemmer en uitgesnyde glashouers (50 x 42 x 22,5 cm) R899, yuppiechef.com

5 Garden Master-handvurkie R32, Builders

6 Cradle-harsstoel R1 390, Patio Warehouse

7 The Home Garden-erfenissaad R29 per pakkie, @home

Nuut by die kwekery!

Prettig in pienk

‘Pink Shimmer’ is ’n fyn, bolronde Cuphea-kultivar met pienk-en-wit waaiervormige blommetjies wat die hele plant vanaf die begin van die lente oortrek. Dit groei in vol- of gedeeltelike son, kan hitte trotseer en jy hoef nie die dooie blomme af te sny nie, al word dit hoe warm. Plant dit in gemengde houers of as netjiese lae (25 cm hoog) randplant. Spasieer plante 20-30 cm van mekaar sodat elkeen in ’n kompakte, goed vertakte plant van 30-45 cm wyd kan ontwikkel.

KONTAK ballstraathof.co.za