1 Sierplant R99,99, Woolworths
2 Addis-tuinstel R249,99, Game
3 Tafellamp (110 cm hoog) met klampe en 10 battery-aangedrewe ligte (250 cm L) R990, MON Exteriors
4 12-in-1-snoeiskêr R299, niftygifts.co.za
5 Eva Solo-tuinkaggel (75 x 64 cm) R5 999, Yuppiechef
1 Darwin-skuur (126 x 183 x 204 cm) R8 890, Keter
2 Geweefde hang-planthouer R119,99, Mr Price Home
3 Hasiebeeld van hars (21,5 cm H) R109,99, Mr Price Home
4 Hertex Haus Oasis-polipropileenmat (200 cm D) R3 499, Yuppiechef
5 Orion-voëlhuisie (19 x 20,5cm) R410, MON Exteriors
Nuut by die kwekery!
’n Allegaartjie van kleur
Die kompakte, balvormige Nemesia ‘Bananaberry’ (uit die Nesia-reeks) is in die herfs, en weer in die lente, oortrek met ’n vrugtige mengsel van groot geel, pers en roomkleurige blomme wat die blinkgroen blare so te sê heeltemal toemaak. Dié nemesia is ’n veelsydige beddingplant en perfek vir gemengde randakkers, as randplant, in venster-bakke, hangmandjies en ander houers. Dit verkies volson en grond wat goed dreineer; maak gereeld nat om ’n volgehoue blommedrag te verseker.
KONTAK ballstraathof.co.za
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET