Lily White van Johannesburg skryf Ek maak graag peuselhappies vir my honde; het julle ’n resep vir iets koels vir die warm somerdae?
Sr. Valdette Muller, eienaar van die aanlynwinkel shingavet.co.za, antwoord Net soos ons geniet ons vierpootkinders dit ook om aan iets koels te knibbel. Hier’s vir jou ’n maklike yslollie-resep:
1 Sny ’n gat in die deksel van ’n leë plastiekhouer soos ’n margarienbak – net groot genoeg dat die steel van ’n houtlepel daardeur kan glip.