• Pak ’n “troeteldier-sak” vir die reis met genoeg kos, morsvrye waterbakke, die nodige medisyne en ’n paar gunsteling-speelgoed.

• Maak seker jou troeteldiere se inentings is op datum – dis veral belangrik vir beskerming teen hondsdolheid.

• Neem altyd jou diere se inentingboekies of -sertifikate saam wanneer hulle saam met jou reis.

• As jou diere nie mikroskyfies het nie, sorg dat hulle naamplaatjies met jou huidige

kontakbesonderhede daarop aan hul halsbande het.

• Hou gereeld stil wanneer julle reis, sodat jou honde hul bene kan rek en water kan drink.

• ONTHOU Moet nooit jou troeteldiere sonder toesig in jou voertuig los nie.

• Beskerm jou diere teen vlooie wanneer jy na die kus, die ideale broeiplek vir vlooie, reis.

• Maak altyd agter jou troeteldiere skoon – moenie dat hulle vir ander ’n ergernis raak nie.

• Onthou om jou diere gereeld te ontwurm.

new Wag World Hamock-5962MOBI