TuisHomePets-web

Het jy ’n snaakse video van jou troeteldier se manewales? Deel dit op Facebook of Instagram met die hutswoord #TuisHomePets, of e-pos dit na troeteldiere@tuis.co.za.

Dit moenie langer as 30 sekondes wees nie en die moet jou eie oorspronklike video wees.

TuisHomePetscomp

DIE PRYS

Elke maand sal die wen-video ’n ekstragroot Paw x 4-bed, Kitty Castle of geskenkbewys van Wag World wen!

SKRYF SÓ IN

Deel jou 30-sekonde video op Facebook of Instagram met die hutswoord #TuisHomePets

OF

Stuur ’n e-pos na troeteldiere@tuis.co.za

Besoek ons YouTube-kanaal vir nog oulike troeteldier-video's.