Vis en tjips op ’n Vrydagaand

Oemie, ’n Chihuahua van Vryburg, is glad nie beïndruk met haar vis en tjips nie... Deel jou video en WEN! Het jy ’n snaakse video van jou troeteldier se manewales? Deel dit op Facebook of Instagram met die hutswoord? #?TuisHomePets?, of e-pos dit na troeteldiere@tuis.co.za. Die video moenie langer as 30 sekondes wees nie en dit moet jou eie oorspronklike video wees. Elke maand sal die wen-video ’n prys van Wagworld wen.

Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees