Die Instant Pot is die wêreld se voorste slim-koker; dis sewe kombuistoestelle in een: Dis ’n drukkoker, prutpot, ryskoker, stoompot, soteerpan verwarmer en jogurtmaker. Dit bespaar tyd en ruimte in jou kombuis, behou meer voedingstowwe en bespaar elektrisiteitskoste.

Die Instant Pot is beskikbaar vanaf R1 999 by Yuppiechef, @home-winkels en aanlyn.  Sluit aan by die Instant Pot-gemeenskap op Facebook vir wenke, inspirasie en resepteraad!

LEES: 7 redes hoekom ons dol is oor die Instant Pot

Skryf nou in vir jou kans om dié fantastiese prys te wen!

Inskrywings sluit Vrydag 19 Oktober om 12:00.