Vir bykans ’n eeu al verteenwoordig KitchenAid-produkte die perfekte kombinasie van professionele werkverrigting, topgehalte en ikoniese ontwerp. Die uitstekende vakmanskap, duursaamheid en gehalte-materiale, asook noukeurige aandag aan detail, is die onbetwisbare grondslag van alle KitchenAid-produkte.

Die KitchenAid Mixer is geen uitsondering nie! Met sy Attachment Hub is daar eindelose kreatiewe moontlikhede – jy kan alles maak, van jou eie wors en pasta, tot groentenoedels en selfs roomys. KitchenAidtoestelle word beskou as die beste toestel-handelsmerk ter wêreld. Dis ’n belegging wat van die een generasie na die volgende oorgedra kan word.

Vir nog inligting, besoek KitchenAidAfrica.com.

SLUITINGSDATUM

30 September 2018