Pas jy aan by die lewe tydens inperking? Baie van ons droom oor al die plekke waarheen ons wil gaan en dinge wat ons wil doen wanneer sosiale distansiëring net ’n vae herinnering is. Nou is daar ’n manier om jou te help brandstof bespaar sodat jy nog meer kan verken – en punte verdien. Spaar geld op petrol deur die Mighty Mobile-app te gebruik. Laai bloot die app af en kry geld terug vir elke liter wat jy ingooi.

Hoe werk dit?

  • Laai die Mighty Mobile-app af wat op die App Store en Google Play beskikbaar is.
  • Laai geld, wat CRz (Credz) genoem word, op die app. Jy sal die CRz dan gebruik om vir brandstof te betaal.
  • Deel die besparings deur vriende te nooi om ook die app te gebruik, en jy sal 5c terugkry op elke liter brandstof wat jou vriend ingooi – hulle sal ook 30c per liter terugkry. 

Hoe trek jy voordeel?

Jy sal 30c in jou Mighty Mobile-beursie terugkry vir elke liter brandstof wat jy in jou motor gooi. Elke sent tel!

Maak vol met Mighty Mobile en wen brandstof vir ’n jaar! Laai bloot die app af en gebruik die Mighty Mobile-app vir ’n kans om brandstof vir ’n jaar te wen. Jy kan een van twee gelukkige lesers wees om brandstof ter waarde van R1 000 elke maand vir 12 maande te wen – dis altesaam R12 000 brandstof elk. Dit sal as krediete in jou Mighty Mobile-beursie gevoeg word.

Sorg dat jy "TUIS" as die “coupon code” lys wanneer jy inskryf en inteken.

Maak seker jy tik die promosiekode MEDIA7 in die "Activate Promo Code"-gedeelte op die app wanneer jy vir die eerste keer inteken. Besoek mightymobile.co.za vir nog inligting.

Kry die meeste uit Mighty Mobile

Stoor die Mighty Mobile-app op jou selfoon – jy kan as ’n individue of as ’n onderneming registreer.

Jou selfboonbeursie

Bêre, stuur en ontvang geld in jou gratis aanlyn beursie. Dan kan jy betalings maak aan enige handelaar wat Mighty Mobile Credz aanvaar.

Kry ’n vaste koers

Stuur geld dadelik – GRATIS! Die ontvanger betaal net ’n vaste koers van Credz 1.14 (R1,14), maak nie saak watter bedrag gestuur word nie.

Stuur nog boodskappe

Jy kan ook Instant Messages aan individue en groepe stuur – sonder groottebeperkings! Dis ideaal vir advertering en vir betaal word om advertensies te ontvang waartoe jy ingestem het.

Mighty Mobile-voordele

Stuur geld huis toe

Jy kan vir ander Mighty Mobile-lede “CRz” stuur. Die geld sal dadelik in die ontvanger se Mighty Mobile-rekening weerspieël om by ondersteunende handelaars te gebruik.

Koop brandstof

Kry kontant terug op elke rand wat jy bestee wanneer jy brandstof ingooi terwyl jy die Mighty Mobile-app gebruik.

Deel die besparings

Jy sal punte verdien elke keer wanneer jy Mighty Mobile deel en gebruik om transaksies uit te voer. Kry dit app wat teruggee!

Ons eerste wenners

Twee gelukkige lesers het ’n kans gestaan om brandstofkrediete vir ’n jaar ter waarde van R12 000 te wen – bloot deur in te teken. Baie geluk aan EC Kriel en Rebecca Dladla! Hierdie gelukkige lesers sal elk vir ’n jaar lank ’n maandelikse brandstofkrediet van R1 000 ontvang. Die Mighty Mobile Service Champion-wenner is Zwe Mdletshe. Hy het ’n 32” Samsung LED TV gewen. En daar is nog gelukkige wenners wat kom!

Mighty Mobile gaan teen einde November ’n gelukkige trekking hou vir vulstasie-bestuurders en -eienaars – daar is ’n 42” Smart TV op die spel, en die eienaar staan ’n kans om ’n 55” Smart TV te wen. Met Mighty Mobile is almal ’n wenner!