Deel

42 Op-die-nippertjie geskenk-idees

Vir die een wat op die strand boer

christmas-shopping-beach-bum

  1. Cherokee-strooikussing, R699, Superbalist 2. Bamboeslantern R375, Woolworths 3. Kaftan van katoen R349, H&M

4. Piekniekmandjie R329, @home

5. Hangmat R1 295, Weylandts

Vir die diereliefhebber

christmas-shopping-pets

1. Kat pen R39,99, MRP Home

2. Vlerkies R39.99, Crazy Store

3. Speelgoed van leer R120, Point Leather

4. Worshond-boekhouers van Native Décor R300, hellopretty.co.za.

5. Woef-trappe R800, Ora Pets

6. Bio-afbreekbare Hondesakkies, R65 vir 60 sakkies, Benji + Moon

Vir die een met die groen vingers

christmas-shopping-vir-die-tuin

1. Flamink-gieter R265, Starke Ayres-tuinsentrum starkeayresgc.co.za

2. Voëlvoerhuisie R299, yuppiechef.com

3. Plakkies R30, Pick n Pay Clothing picknpay.co.za

4. Rooi plantpot R50, Builders 0860 284 53377, builders.co.za

5. Sky Pot op skerppuntpaal R280 Builders 0860 284 53377, builders.co.za

Vir die gasheer of -vrou

christmas-shopping-entertainer

1. Gestreepte papierstrooitjies R29,99 vir 50, MRP Home

2. Mengvles met Franse woorde R99,99, MRP Home

3. Mykonos drankiehouer R499,99, MRP Home

4. Onderbord met Damask-motief R35,99, MRP Home

5. Kaasbord R224, @home

6. Stel van 6 bakkies R416,50, Le Creuset

7. Kerse R55 vir 4, Woolworths

Vir die een wat dol is ook koper

christmas-shopping-copper

1. Koper pot R495, Block & Chisel

2. Koper-effek koffiefilter R450, Woolworths

3. Metaal kershouers in roosgoud R99,95 elk, Clicks

4. Fotoraam met koper insetsel R190, Woolworths

5. Fondue-stel met vurkies R2 995, Weylandts

6. Scanpan paellapan in koper R1 750, Woolworths

Vir die een wat die fyner dinge in die lewe geniet

christmas-shopping-luxury

1. Oxford-kussingoortreksel van Egiptiese katoen R800, Falucca linen

2. Vinturi rooiwynbelugter R1 099, Yuppiechef

3. Le Creuset Casserole R1 950, Le Creuset

4. Strooikussing met tier-motief R995, Block & Chisel

5. Rub Rub Rub lyfskrop R185, LUSH

6. Marmer drupmatjies R349 vir 4, Woolworths

7. Geometriese blompot R629, Rialheim

Vir die een wat nie kan wag vir Kersfees nie christmas-shopping-christmas 1. Kerskaartjie R22, Hello Pretty 2. Kersfees-kussing R149 H&M

3. Koekiebord vir Kersvader R99.99, MRP Home

4. Eko-vriendelike Kersbeker R110, Woolworths

5. Kersfvader-blik vol Chuckles R169,95, Woolworths

6. Kerskous was R79, nou R29, @home

Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees