book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

5 stoepe wat jou hart sal steel – en hoekom hulle werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dekor is ontspanne en hoewel die bank se oortreksel wit is, kan Sharon dit maklik afhaal om te was en te bleik as dit vlekke opdoen. Al die meubels kom van tweedehandswinkels of van vriende of familie. Die trappe ondertoe is breed genoeg dat dit ook as sitplek kan dien.

Foto’s Greg Cox, Adam Houghton, Karl Rogers en Henrique Wilding l Produksie Marian van Wyk en Amanda van Wyngaardt

Ons het Henau en Sharon se stoep (hooffoto) met die rektent wat hulle destyds daar gespan het, in die Mei 2019-uitgawe van Tuis gewys. Sharon het destyds al genoem dat sy nie van latte of glasvesel hou nie en hulle was toe nog nie seker watter permanente oplossing hulle uiteindelik vir skadu en beskerming teen die elemente sou kies nie. 

Voor

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees