book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

Bekostigbare styl

akkreditasie
MAAK SO VIR DIÉ STYL - Wit, neutrale kleure en kalmerende bloue skep die ideale slaapkamertoevlug. Verskillende teksture en materiale verleen trefkrag en warmte. Die knoop-en-doopkussingslope (45 x 45 cm; R120 elk) is beskikbaar in drie ontwerpe.
MAAK SO VIR DIÉ STYL - Wit, neutrale kleure en kalmerende bloue skep die ideale slaapkamertoevlug. Verskillende teksture en materiale verleen trefkrag en warmte. Die knoop-en-doopkussingslope (45 x 45 cm; R120 elk) is beskikbaar in drie ontwerpe.
Hotelweelde hoef nie ’n plaas se geld te kos nie. Room Service se stylvolle dekor en plaaslik vervaardigde beddegoed sal ’n tikkie swier aan jou kamer verleen.
dekens
’N SAGTE BENADERING - Dié diamantpatroon-dekens met fraiings (120 x 150 cm; R325) is sag en luuks. Beskikbaar in vier kleure.
komberse
EKSTRA TEKSTUUR - Mikroveselkomberse (220 x 240 cm; R399) is beskikbaar in grys, wit en ligblou.

kussing
KIES JOU GROOTTE - Die Oxord-duvetsloopstel van suiwer katoen met ’n 200-draadtelling is beskikbaar in enkel- tot superkoninggrootte (R397 tot R750).
kussing
BASIESE BEHOEFTES - Standaard- en koninggrootte-kussings (R139 tot R337) en mikroveselduvets (enkel tot superkoninggrootte; R500 tot R920).
lantern
LIGBRON - Kies items in sagte skakerings, soos dié uitgesnyde metaallantern (16 x 24,5 cm; R325)

Besoek roomservicehomeware.co.za of bel ons by 021 933 9824 vir nog inligting.

Jongste uitgawe

Februarie | Maart 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees