book-icon Uitgawe September 2022

Verfrissend! Gebruik groen só in jou huis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Foto’s Karl Rogers Produksie Marian van Wyk 

Die kleur groen het nog altyd ’n spesiale plek in die dekor- en modewêreld beklee. Ons het dit al in elke liewe vertrek gesien, van kombuiskaste en pasgemaakte badkamerteëls tot handgeverfde meubels en treffende fokusmure. Maak nie saak of jy sagte salie, minlike ment of grasgroen verkies nie, een ding is seker: Dié kleur in al sy skakerings is hier om te bly. 

Volgens die binneontwerper Lara Myerson van Lara Myerson Designs in Kaapstad is groen die kleur van groei en vernuwing

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees