Dit was die hoë plafon en die groot venster waardeur die winterson instroom wat eerste die Steyns se aandag getrek het. Hier bak hulle nou heerlik in die middagsonnetjie by die tafel en geniet die uitsig na die Tygerberg-heuwels wanneer hulle hier eet, kuier of skilder. “Die skaapvelletjie het ons op Willowmore gekoop. Ons is mal oor die Karoo en bring graag goedjies van ons vakansies daar terug Kaap toe,” sê Petrus. Spieël van Mr Price Home; koffietafel van @home; bank en twee stoele van Incanda; kussings van H&M; lampskerms van Weylandts; eetkamerstoele en -banke van Naturalis
Foto’s Henrique Wilding | Produksie Marian van Wyk
WIE WOON HIER? Petrus en Nina Steynen hul kinders Jackie (7) en Petra Calldi (2½)
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.