Die binnehof met sy verhitte
plonspoel is die hartjie van die
huis. Dit word dwarsdeur die
jaar benut deur die hele buurt se
kinders ná lang dae in die see.
Die branderplanke is gekoop op die jaarlikse Wavescape-veiling. Hulle is van links deur Lucie de Moyencourt, Andrew Sutherland en Jake Aikman.
Potte van Weylandts
Foto’s Karl Rogers | Produksie Marian van Wyk
s As jy ’n huis in ’n historiese straatjie voor teen die strand koop en sloop, moet jy verwag die gemeenskap gaan jou projek met ’n arendsoog dophou.
Dit het Nell Harris van Stilbaai maar alte goed besef. Daarom het sy van die begin af ’n model en plan van hul nuwe huis by die munisipaliteit gelaat sodat enigiemand hulle daar kon gaan vergewis van die feite.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.