book-icon Uitgawe April 2023
Deel

Dit voel soos plaas in dié 100 jaar oue woning in Aucklandpark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Foto’s Christoph Hoffmann | Stilering Amanda van Wyngaardt

’n Ateljee dien as hoofingang vir die huis, met ’n tweede portaal wat binnetoe lei. Die hoofingang was destyds ’n aangeboude stoep met ’n lae dak, maar die De Wets het die dakstruktuur aansienlik verhoog en die ruimte in die ateljee omskep.

“Dit word op die oomblik heeltemal te min gebruik vir sy eintlike doel as kuns-en-ontwerpkamer!” lag Lee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees