book-icon Uitgawe Desember 2021 | Januarie 2022

Elegante tweede tuiste op die oewer van die Vaaldam

akkreditasie

As kinders het ek en my suster Lara soveel gelukkige naweke en vakansies in hierdie huis deurgebring, en ek is dankbaar my kinders kan nou in dieselfde ervarings deel,” sê Tanja Beyers.  Tanja en Lara se ouers, Lionel en Gi Alston, was stigterslede van die Stilbaai-seiljagklub op die Gautengse oewer van die Vaaldam.

Hulle het aanvanklik in ’n woonwa gekampeer, maar toe die klub erwe vir huise beskikbaar stel, het hulle een met ’n lieflike uitsig digby die water gekies. “Hier het ons vir meer as 30 jaar wonderlik tye met Tanja en Lara beleef,” vertel Lionel. Hul vakansies is gevul met al die watersporte wat die bestemming bied – seil, waterski, roei, visvang... 

“Aangesien Tanja en Bruce, en hulle kinders Lloyd en Isabella, die meeste naweke hier langs die Vaalrivier deurgebring het, het ons gevoel die tyd is ryp dat hulle die eiendom oorneem,” verduidelik Gi en Lionel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees