book-icon Uitgawe September 2021

Energiedoeltreffend en volhoubaar op sy stylvolste in Kommetjie

akkreditasie

Foto’s Henrique Wilding

“Ons wou ons huis so wyd as moontlik kan oopgooi. Die sitkamer het ’n hele hoek wat met voudeure op die tuin oopmaak,” sê Charrisse. “Winston het ongelukkig besluit hier groei te veel suurvye en dat hy as waghond ’n voetpad na die heining moet hê.” Kussings deur Inyoni Art; plafonwaaier van Solent

’n Kassie in koraal en groen val ’n mens op sodra Charrisse Johnston en Ian Macduff se voordeur oopswaai. Maar dis gou duidelik dat dit een van min helder dekorstukke in ’n gedempte, neutrale palet is. Die egpaar het hul huis, wat onafhanklik van munisipale netwerke is, verlede jaar gebou op een van twee aangrensende erwe wat Ian in 2007 gekoop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees