book-icon Uitgawe Februarie | Maart 2023
Deel

Gesinshuis in Muizenberg wen ruimte met ’n nuwe dak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sonnige eetkamer en dek is aangebou. Die ruimte word ingespan vir enigiets van gesinsetes en kinderkuns-projekte tot vriende onthaal. >>
Die sonnige eetkamer en dek is aangebou. Die ruimte word ingespan vir enigiets van gesinsetes en kinderkuns-projekte tot vriende onthaal. >>

Foto’s Greg Cox | Produksie Marian van Wyk 

As studentepaartjie het Bruce en Rebecca Meissner gereeld op haar ouerhuis se dak gesit en sterre kyk en droom oor hul toekoms saam. Albei was dit eens dat hulle naby Tafelberg wou bly; hulle het in Kaapstad grootgeword en het daarna uitgesien om kinders naby die warm Indiese Oseaan groot te maak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees