book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

Knus “bungalow” met ’n uitsig oor die see in St. James

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Foto’s Greg Cox l Produksie Marian van Wyk

As jy ’n huis by die see koop, moet dit ’n see-uitsig hê.So sê ’n vriend vir Chris Willemse – en kelder daarmee sy byna  10 jaar lange droom. “Ek kyk toe al lank na eiendom in die omgewing van St. James en Kalkbaai aan die Valsbaaise kus, maar almal sonder ’n uitsig. Dié met ’n uitsig was net te duur en het buitendien nie gereeld op die mark gekom nie.

“Toe, in Maart 2018, is daar wel een met ’n see-uitsig beskikbaar. Ons het gaan kyk en dit was presies wat ons wou hê. Ons maak ’n aanbod, dit word aanvaar en die bank staan ’n lening toe.”Klink amper te goed om waar te wees, nè? Mm, ja, want sedertdien het niks in dié projek vinnig en glad verloop nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees