Zelma het die stoep met ’n halwe meter laat vergroot en die muur en trappies bygebou. Sy het die bestaande houtwerk net so behou, “want dis kenmerkend van die tydperk rondom omtrent 1880”. Die vensters en deur is ook oorspronklik.
Foto’s Henrique Wilding | Produksie Marian van Wyk
WIE WOON HIER? Zelma Kriek
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.