book-icon Uitgawe April 2023
Deel

’n Vishoek-toevlug geïnspireer deur Bali se eilandleefstyl

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Klompiestene in ’n visgraatpatroon was iets wat Jodi uit die staanspoor wou hê. Sy het die patroon om die swembad en in die hoofbadkamer (bl. 47 en 52) herhaal om binne- en buiteruimtes te verbind.
Klompiestene in ’n visgraatpatroon was iets wat Jodi uit die staanspoor wou hê. Sy het die patroon om die swembad en in die hoofbadkamer (bl. 47 en 52) herhaal om binne- en buiteruimtes te verbind.

Foto’s Dirk Pieters | Produksie Marian van Wyk 

Enkele dae voordat alle vlugte uit Suid-Afrika in 2020 opgeskort is, het Jodi Lawrence na Bali in Indonesië vertrek in ’n poging om haar onderneming, wat meubels en dekorware invoer, te red. Min het sy geweet sy sou die volgende twee jaar tydens die Covid-19-pandemie daar deurbring.

Jodi en haar seun, Levi (13), het die luilekker eilandleefstyl terdeë geniet, maar sy het ook soveel moontlik (soos toegelaat deur die Covid-beperkings) saam met die Indonesiese vervaardigers vir haar aanlyn winkel, Eight Degrees South, gewerk en geleer. Intussen het haar vennoot en beste vriendin, Lola Casey, die fort gehou by hul basis in Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees