book-icon Uitgawe Julie 2022

PRAGFOTO'S: Mooier as mooi Karoo opstal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jan Sauer het in Februarie 2020 die Twyfelberg-opstal begin opknap, en agt maande later was die huis haas onherkenbaar. ’n Stoep is reg rondom aangebou en sy bouspan het al die buitemure met ysterklip beklee. Jy moet fyn verby dié aanloklike stoep kyk om die argitektoniese lyne en staalraamvensters raak te sien wat verklap die huis is eie aan die jare sewentig. Die klipsirkels in die groentetuin is sy manier om die landskap se growwe tekstuur teen fyn detail af te speel.  “Bo van die koppie af lyk dit soos ’n doiliekombers wat hier lê,” vertel hy.

Foto’s Greg Cox

WIE WOON HIER? Jan Sauer Lambrechts

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees