book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

Perfek vir kuier én aftree later op Prins Albert

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kuiertafel en stoele op die stoep het Lizl tweedehands gekoop en geverf; die geboude bank was reeds hier toe die Krugers die huis gekoop het. Lizl het ou Franse meelsakke met vere laat stop vir lekker terugleunkussings.

Foto’s Greg Cox l Produksie Marian van Wyk

Die bal-en-klou-bank op die stoep kom van Jako se ouma Magriet Kruger wat op Steynsburg gewoon het. Dit was deel van haar sitkamerstel wat net tydens die dominee se huisbesoek gebruik is, vertel hy. Vloerteëls van Decobella 

Die hoofslaapkamer het twee buitedeure na die ruim kuierstoep. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees