book-icon Uitgawe Augustus 2021
Deel

Voormalige Tuis-fotograaf wys haar eie huis in Sandton

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoë dak gee aan die sitkamer ’n gevoel van ruimte. Die Coopers het die muurteëls, wat soos bakstene lyk, afgewit met ’n mengsel van wit waterbasisverf en water. Hulle het dit met ’n lap aangesmeer en toe afgevryf sodat die teëls se kleur deurkom. Dit gee ’n pakhuis-voorkoms.
Die hoë dak gee aan die sitkamer ’n gevoel van ruimte. Die Coopers het die muurteëls, wat soos bakstene lyk, afgewit met ’n mengsel van wit waterbasisverf en water. Hulle het dit met ’n lap aangesmeer en toe afgevryf sodat die teëls se kleur deurkom. Dit gee ’n pakhuis-voorkoms.

Foto’s Elza Cooper l Stilering Amanda van Wyngaardt

Voor die Coopers Engeland toe getrek het, was dié stoep, wat uit die sitkamer loop, hul gunsteling-kuierplek. Elza en Robert het ook dié baksteenmuur afgewit met ’n mengsel van wit verf en water, maar hier het hulle dit sommer ’n paar minute later met ’n tuinslang afgespuit totdat hulle tevrede was met die voorkoms! Strooikussings van Mr Price Home; buitemat van Skinny Cow

Deur haar kameralens het die Tuis-fotograaf Elza Cooper nie net met talle interessante, kunstige mense kennis gemaak nie, maar ook met hul huise – elkeen só besonders en mooi dat dit ’n blywende indruk gemaak het. “Ek het van die mooiste tuine en huise in die land gesien,” vertel sy. “Dit het my hope inspirasie gegee en ek het heelwat idees ‘gesteel’. Ek is mal oor dekor, ’n lekker storie en geskiedenis; ek’s ook ’n bietjie kunssinnig – en báie sentimenteel.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees