book-icon Uitgawe Werf 2018

Pragtige stoepe vir buitekuiers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Foto’s Francois Oberholster en Henrique Wilding Stilering Marian van Wyk, Kim Bougaardt en Jana-Marie Koen

Magdel en Charl van den Berg het ’n gesellige braaiplek ingerig.Wat is dan nou lekkerder as ‘n tjoppie op die kole?

Magdel en Charl van den Berg van Somerset-Wes onthaal graag en het hul ou lapa omskep in ’n heerlike braaikamer, perfek vir loslit-kuiers. Sedert hulle dit toegebou het, is dit dié plek waar hulle met hul vriende ontspan – selfs in die winter! Tekstielware met ’n botaniese tema, ’n verskeidenheid plante en aardse teksture skep ’n gesellige atmosfeer, terwyl die gemaklike meubels inskakel by die dekor in die res van die huis. Waarvan Magdel die meeste hou, is dat hulle die deure in die somer kan oopgooi sodat die ruimte deel van die tuin word; in die winter maak hulle toe en bekyk die stormweer van die gemak van ’n rusbank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees