book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

Dié vars idees kry al die regmerkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kopstuk en kussings van Lula Fabrics; deken van India Ink; afdrukke deur Victoria Verbaan; binneontwerp deur Melissa Kerkhoff Interiors; skrynwerk deur Heino Wessels van 89design.
Kopstuk en kussings van Lula Fabrics; deken van India Ink; afdrukke deur Victoria Verbaan; binneontwerp deur Melissa Kerkhoff Interiors; skrynwerk deur Heino Wessels van 89design.

Foto’s Greg Cox en Henrique Wilding | Produksie Marian van Wyk

Omdat Rupert en Lesley Sykes, die eienaars van die genoeglike Pineapple House Boutique Hotel in Seepunt, Kaapstad, wil hê hul gaste moet so gemaklik moontlik wees, sien hulle niks oor as dit by onberispelike ontwerp kom nie. Dis aan Rupert se 20 jaar ervaring as eiendomsontwikkelaar in Londen te danke dat hulle hierdie slim ontwerp kon bedink vir ’n ingeboude kas met ’n nis langs die bed, pleks van die tradisionele bedkassie. 

“Rupert is uitstekend met ruimtebesparende oplossings vir kleiner ruimtes. Die nisse langs die bed verseker maklike toegang tot krag- en USB-punte en benut die ruimte ten beste sonder om styl in te boet,” verduidelik Lesley. “Ons wou hier by Pineapple House vir ons gaste ’n ervaring skep met allerlei ontwerpelemente wat genot verskaf en hulle sal verras! Elke kamer bied sy eie ervaring, en dit is wat mense laat terugkeer.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees