book-icon Uitgawe April 2023
Deel

Dekorwenke: 4 idees vir ’n kalm en aardse ruimte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Potte van Eight Degrees South
Potte van Eight Degrees South

Stilering Marian van Wyk en Amanda van Wyngaardt | Foto’s Dirk Pieters, Greg Cox en Christoph Hoffmann 

Terwyl Jodi Lawrence die prieel oor haar stoep in Vishoek naby Kaapstad gebou het, het sy dekoratiewe sintelstene op Facebook Marketplace bekom vir die rugkant van ’n ingeboude bank.

Die stene dien ook as skerm wat ’n intieme atmosfeer in hierdie kuierkol skep sonder dat dit ingehok voel, terwyl die subtiele blompatroon vir ’n vroulike kinkel sorg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees