book-icon Uitgawe April 2023
Deel

4 stylvolle idees vir 'n fokusmuur wat ál die aandag trek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hazel Eldredge van Pretoria skryf:  Ek sukkel altyd om ’n ordentlike fokusmuur in my huis te skep. Óf my kuns is te klein of te min vir my muur, óf iets lyk net nie reg nie. Ek hou nie eintlik van een geverfde muur in ’n ander kleur nie en plakpapier is tog so duur. Help asseblief! 

Misi Overturf, kreatiewe konsultant, antwoord: Dit is vir my een van die lekkerste dinge om ’n fokusmuur in ’n vertrek te skep. Fokus gaan daaroor om iets onverwags te skep wat ’n fees vir die oog is. Dit kan ’n groot en dapper stelling wees, maar dit kan ook sag en eenvoudig wees. Hier is ’n paar van my gunstelinge:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees