book-icon Uitgawe November 2019
Deel

Leer Airbnb soos ’n kenner

akkreditasie

Annalie Honniball van Winterton skryf Jul Home Sharing-konferensie in vennootskap met Airbnb hetso interessant gelyk, maar ek kon ongelukkig nie daar wees nie. Het julle ’n DVD van die geleentheid gemaak, is daar ’n verslag oor die verrigtinge of, nog beter, iets aanlyn beskikbaar?

Die Tuis-span antwoord Ons heel eerste Home Sharing-konferensie in Kaapstad was inderdaad baie insiggewend. Dit was ’n leersame dag vol pret – vir nuwelinge én ervare Airbnb-gashere. Daar was onder meer paneelbesprekings oor hoe jy jou eiendom kan bestuur, dekorwenke en ’n fotografie-meesterklas. Kenners in die bedryf het vrae van die 200 gaste beantwoord – hier is 15 van die interessantste punte wat gelug is:

1 Airbnb lys nou meer as 6 miljoen blyplekke die wêreld oor. Danksy dié platform kan jy in amper enige soort akkommodasie bly – van ’n beskeie “tiny home” tot ’n kasteel, of selfs op jou eie eiland!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees