book-icon Uitgawe April 2022

Bly koel met Isoboard

akkreditasie
Prakties en stylvol!
Prakties en stylvol!
Skep groter gemak in jou huis met energie­doeltreffende IsoBoard.

IsoBoard bied jou ’n isolasie-oplossing vir nuwe én bestaande geboue, en dis een wat jy maklik self kan installeer. 

Nou kan jou huis enige temperatuur­skommelings sonder moeite trotseer en kan jy jou leef- en werkruimte gemaklik hou vir die volle leeftyd van die gebou.

Dié omgewingsvriendelike termiese isolasie is geskik vir al die onderskeie dele van jou huis en is net so veelsydig as wat dit doeltreffend is. 

Dit hou jou huis se temperatuur konstant, wat beteken jy gebruik minder elektrisiteit vir verwarming óf verkoeling.

Het jy geweet?

1. IsoBoard kan met waterbasisverf en houtbeits behandel word om by jou kleurskema te pas.

2. As jy ’n nuwe plafon oorweeg, kan jy die oue behou en IsoBoard direk daaronder installeer – ’n vinnige, permanente oplossing met die minste moeite of mors!

3. Aanliggende borde knip met tong-en-groefrande aan mekaar, wat installering vergemaklik en ’n ononderbroke hitte-isolasielaag verseker.

4. Gebruik IsoBoard se versteekte knippe en kleefmiddel wanneer jy jou plafon installeer.

5. IsoBoard is beskikbaar in diktes van 30 tot 80 mm en lengtes tot 8 m, wat aan al jou vereistes vir termiese isolasie sal voldoen.

Vir nog wenke, planne en inligting, besoek isoboard.com, “like” ons op facebook.com/isoboard en volg ons op Twitter by @isoboard.

Laat hoor van jou 

KAAPSTAD 021 983 1140, capestores@isoboard.com

Durban 031 569 1800, dbnsales@isoboard.com

Pretoria 012 653 8204, northsales@isoboard.com

Dis maklik om IsoBoard te installeer; kyk na die video op netwerk24.com/tuis/.

Jongste uitgawe

Februarie | Maart 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees