Deel

Só vrolik jy ’n afgeleefde badkamer vinnig op

akkreditasie

Melanie Wester skryf uit Mosambiek: Ons huur ’n huis wat smeek om ’n opknap; veral die badkamers – een met blou vloerteëls en die ander een met pienk sanitêre ware – dis onuitstaanbaar! Kan julle my raad gee oor hoe ek dit kan verbloem, byvoorbeeld met ’n lagie verf, sodat ek nie my sak hoef te skud vir nuwe teëls en sanitêre ware nie?

Bathroom Pink 2

Bathroom Blue

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees