Vraag: Is die skulpvormige teëls op bladsy 56 van die April 2022-uitgawe ook in Kaapstad beskikbaar, en waar kry ek die verskaffer? – Michele McCreadie, Kaapstad
Antwoord: Tile Space (tilespace.co.za) het ’n tak by Paardeneilandweg 9 in Paardeneiland naby die stad.